Monday, April 27, 2015

Hartebeespoort Moedersdag Country Fees (10 Mei 2015)

12h00-16h00 Outlaws Big5 Saloon by Damdoryn Kruising, Hartebeespoort, (Noord-Wes Gauteng) met die beste (S.A.Country Legends) op een verhoog asook vriende met wonderlike talent. 

Naby gelee Dorpe sluit in,  Elandsfontein, Gerhardsville, Knoppieslaagte, Diepsloot, Pretoria, Modderspruit, Damonsville, Elandsrand, Brits, Klipfontein tot Hekpoort.

Country Sangers soos Billy Forrest, Clive Bruce, Dennis East, Jody Wayne, Tommy Oliver, Caroline du Preez, Matt Hurter, Hannes van Tonder, Dalene, ChrisLo en Evert gaan , Moedersdag versier wat feesgangers nie gou vergeet sal word nie.

Bring vir die hele familie om hierdie wonderlike Hartebeespoort vertonings mee te geniet. Kos geregte uit die boeke met kontantkroeg vir lekker kuier. Kom geniet hierdie spesiale dag met jul pragtige vrouens in jul lewens, n dag vir dankie se vir al hul toegewyde tye..

Skakel en Bespreek jou Hartebeespoort Moedersdag Country Fees Kaartjies nou, (Contact Number)
Dalene - 082 401 8722 of Angie - 083280 7326.

Toegangs Gelde: 
  • R80 per persoon
  • R40 Kinders onder 15
Datum: 10 Mei 2015
Or get your Entrance Tickets direct at the Outlaws Big 5 Saloon - Its Available!!!!

Holiday Accommodation and Places to Stay at Hartebeespoort Dam:  Morubisi Bush Lodge, Ostrich Manor, Out of Africa Village in the Zandfontien Portion, Rivendell self-catering house, El Shadai Guesthouse at Schoemansville, Nomalakia Harties House in the Falcon View Estate, Stirling Manor, Pumleni Guesthouse in the heart of the Magaliesberg region, La Montagne Guest Lodge at Broedestroom, Cocomo Guesthouse and Conference centre at Ifafi,  Ch√Ęteau la Mer Exclusive Guesthouse, Hotel Cradle Health Spa at Skeerpoort, Leopard Lodge at Kosmos, Kassaboera Lodge in the Magalies Meander.

Hartebeespoort Moedersdag Country Fees (10 Mei 2015)

No comments:

Post a Comment