Wednesday, October 15, 2014

8 Lande Kos Fees in Kaapstad met Bok Radio (Cape Town Food Festival)

Die Plaas Sandringham net Buite Kraaifontein, Durbanville, Brackenfell, Klapmuts, Paarl, Franschhoek en Stellenbosch bied 22 & 23 November 2014 weer in groot makietie aan.Bok Radio uitsaai bus is deel van die groot 8 Lande Kos Fees (8 Country Food Festival in Cape Town for the Afrikaans and English  with dishes from countries like Italy, South Africa, Greece, America, Portugal, France and Germany).
8 Lande Kos Fees in Kaapstad met Bok Radio
Dis Kos Musiek en lekker Mense, wat gaan saam kuier terwyl Bok Radio lewendig gaan uitsaai vanaf die 8 Lande Kos Fees gronde.Kry vandag nog jul kaartjies by Compticket aanlyn, teen net R50 per persoon, kinders onder 12 het gratis toegang.

Lekker Uitheemse en Inheemse Kosse om te Proe en te Geniet in die Westelike Provinsie, soos gemaak in lande soos Italie, eie Suid Afrikaans, Griekeland, Amerika, Portugal, Frankryk, Japan en Duitsland. As jy nie die taal kan praat nie, sluk dit dan af in geur.

Sangers/Kunstenaars  vir die 8 Lande Kos Fees sluit in: Snotkop, Johny Sterns, die Groep NRG, Christo & Cobus, Heinz Winckler, Pierre Ressouw, Desmond Welsh, Wynand Windpomp (Burger), Nadia Louw en Hugo Niewoudt.

Ander Aktiwiteite sluit in: Stalletjie Verkope, Kinder Vermaak, Biertuin vir bo 18, Rugby op die Groot Skerm (Italie teen die Springbokke) en vele meer.

Datum van Fees: 22 & 23 November 2014

Kaartjies/Tickets:
  • Alaml Bo 12 - R50 per persoon
  • Kinders onder 12 jaar gratis ingang/Kids ander 12 free entrance.
Waar om Kaartjies te Koop: Computicket
8 Lande Kos Fees Program met Bok Radio

No comments:

Post a Comment