Monday, September 1, 2014

Groot-Voel Boeremusiek Fees, Brians Grill in Oudtshoorn

26 - 27 September is die weer Groot-Voel Boeremusiek Fees(Festival) in Oudshoorn met orkes soos die Sandvelders, Wingerd Stompies, Theo Slabbert, Kaapland Boereorkes, Kaapse Affodille en baie ander plaaslike boere orkeste.
So Oomies en Tanies, Bokkies en Bulletjies pak daai tasie vir n naweek se wegbreek in Oudthoorn en die lekker tyd by Brain's Grill en Aeroclub innie Volstruis Dorp

Toegangs Gelde: R30 -50 per persoon

Groot-Voel Boeremusiekfees Program:

  • Vrydag 26 September 2014 - Aeroclub vanaf 17:00 (bring en braai toegang R30)
  • Saterdag 27 September 2014 - Brains Grill vanaf 17:00 (bring en braai toegang R50)

Navrae: 

Willie Marais
Skakel hom Direk: 083 392 2325
Susan White
Skakel haar Direk: 083 392 2325

No comments:

Post a Comment