Tuesday, July 22, 2014

Leipoldtville Fees - Weskus Kuier


Leipoldtville Kuier Fees oppie Weskus, om en by 10 km vanaf Lamberts Baai, Graafwater, Elandsbaai en 40 km van Clanwilliam.Dis mos waar die plattelanders partytjie en fees hou in Augustus Maande, wel om reg te wees 09 Augustus 2014 is dit weer die Leipoldtville Opskop Fees Vorige Leipoldtville fees gangers vertel van die lekkerste feeste ooit.
Toegangs Gelde: Volwassenes R100 en Kinders R40
Organiseerder: NG Kerk Leipoldtville

2014 Fees se Kustenaars op die verhoog sluit in: 

  • Hugo Louw en Orkes
    Armand Steenkamp
    Waldo Lotz
    Adriette Norman
    Adamtas en Orkes 
    ngkleipoltville@mylan.co.za

No comments:

Post a Comment