Sunday, September 28, 2014

Steve Hofmeyr met Toeka 3 CD Vrystelling (Bakgat Promosies)

Kraaifontein Stadsaal spog 9 Oktober 1014 met Steve Hofmeyr op die vehoog waar hy sy nuwe musiek CD gaan beskendstel aan sy stad Kaapstad bewonderaars.Die Noordelike voorstede word weer lekker bederf deur Steve van "Agter Elke Man", Bakgat promosie bemark die aand en musiek liefhebbers kan bespreek telefonies of aanlyn op "Computicket" se web-tuiste.
Kraaifontein en Strand met Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyer bly maar die gusteling sanger in die Suid Afrikaans musiek bedryf, hul vul elke musikale geleentheid met sy aanhangers, soos ek bevind het by die Lambertsbaai Kreef Fees en Bellville, Brackenfell en Gansbaai se feeste.Steve kom aangery met sy wit Landrover en is lief vir sy Weskus toertjie wanneer hy in die Westelike Provinsie kom optre by geleenthede.

Moet se n "Venue" kan baie gelukkig voel wanneer hul hom kan bekostig, hy vra nogal sy prys maar is elke sent werd, want hy vul die sale, soms al is die "EVENT" swak bemark, Steve se naam, stem en persoonlikheid vekoop homself uitstekend.Wel soms voel ek jammer as iemand na hom optree, so baie bewonderaars keer huiswaarts wanneer hy klaar opgetree het.

Kom mense vul die saal, dis n aandjie met Steve Hofmeyr wat nie gemis kan word.
christo@bakgatpromosies.co.za


Datum: 09 Oktober 2014
Kaartjie Pryse: R150 - R160
Kaartjies vir Kinders 3- 12 jaar oud: R130
Tyd: 19h30
Kontak Bakgat Promosies Direk: 021 981 5010
Kraaifontein Stadsaal Adres: Op hoek van Brighton and Darwin Road

Letwel 10 Oktober 2014 tree Steve Hofmeyr op by die Strand Stadsaal.

Die Netwerk 24 Video gaan oor Steve wat sy se se, hy praat oor die swak nuus wat vesprei word oor hom, waar hy van daan kom en hoe hy voel oor die ou en nuwe Suid Afrika.Hoe hy ontnugter is nadat hy JA gestem het vir demokrasie in die land en wie hy in die rug gesteek het.Als nadat hy die stem gesing het en een of ander Vredendal Munisipaliteit besluit geneem is om te weier dat Steve by Namaqau Fees mag op te tree.

Wat se die Vryburger met Steve.


No comments:

Post a Comment