Tuesday, August 5, 2014

Musiek Fees in Middelburg by Pienaardam, Mpumalanga

Musiek Liefhebbers dis weer tyd vir Musiek Fees in Middelburg, by Pienaardam(Pienaarsdam, Mpumalanga,Gauteng,Suid Afrika), gellee tussen Nelspruit en Johannesburg. Middelburg Musiek Fees sal oppie lug aangebied word deur Radio Kragbron 93.1 FM. Suid Afrikaanse kunstenaars soos, Billy Forrest, Dennie East, Eddie Eckstein, Tommy Oliver, Will Jordan, Matt Hurter, Sally Vaughn, Maritza, Dalene en Hennie de Bruyn en die Kitaarkerels Orkes sal op besoekers op die verhoog vermaak met Lekker "Country" Musiek.

Die Datum: 29 Augustus 2014


Pienaardam Vakansie Oord bied vir fees besoekers selfsorg akkommodasie aan om te oornag met die Musiek Fees, terwyl Fees besoekers n wye verskeidenheid Stalletjies, Kinder Vermaak, Kompetisies, Boeredans, Kontantkroeg, Kos Stalletjie en nog wat kan geniet.

Toegangs Gelde: 
  • R20 per Persoon
  • R10 vir Kinders
  • "Country" Boere Dans

Kontak Persoon en meer Besonderhede skakel Gerus: 082 401 8722

Middelburg Musiek Fees,"Music Festival"
Pienaardam Vakansie Oord in Middelburg het sy onstaan gemaak in 1994 met n Kampeer Terrein met 30 kamp-plekke, 83 Selfsorg Vakansie Huisies, 8 saalle vir spesiale Privaat Funksies, Troues of Besigheids Konferensies met sy eie restaurant op Pienaardam Perseel.Daarby is nog hul Pienaardam Wilds Plaas met n wye veskeidenheid diere, voels met n Diere Park wat gevaarlikke roof diere aanhou soos 3 wit Leeus en Krokedille.

Dis mos n Heerlikke Musiek Fees in Mpumalanga,  met Karavaan of Tent Staan-Plekke, Oornag Verblyf, Musiek, Vermaak vir Ouers, Kinders tot Diere en Voels aanskouing.

Pak die Tasse en vat die pad in Augustus daars n Country Fees buite die Dorp Middelburg.

Waar is Pienaarsdam: Jul sal die Wilds-Plaas langs die N4 vind, halfpad tussen Nelspruit en Johannesburg en 8 km vanaf Middelburg in Gauteng.



No comments:

Post a Comment