Tuesday, July 22, 2014

Santam Landbou Boertjie Kontreifees in Bulfontein

4 – 6 September 2014 Santam Landbou Boertjie Kontreifees in Bulfontein.Aktiwiteite sluit in Fietsry, Bulletjie Rugby, Boere Sport, Vee, Stalletjies, Volkspele, Mnr & Mev Boertjiefees, Braai Kompetisie, Trompoppies, Kos Demonstrasies, Veilings, Baba Kompetisie.

Santam Landbou Boertjie Kontreifees

Ingangs Gelde: 

Volwassenes:
Pakketkaartjie:    R200
Dagkaartjie:         R100
Slegs Hektoegang: R30
Aandoptrede:          R70

Pensionarisse en Skoolgaande Kinders:
Pakketkaartjie:    R120
Dagkaartjie:         R70
Slegs Hektoegang: R20
Aandoptrede:       R50

Voorskoolse Kinders:
Hektoegang: GRATIS
Aandoptrede:       R10
vollaboertjiefees@vodamail.co.za

Kunstenaars op die Verhoog Sluit in:

  • 5 September: 
David Fourie
Dillion Lerm
Lisa Bronner
Theuns Jordaan
  • 6 September:
Dillion Lerm
Mwah
Adam
Kurt Darren

No comments:

Post a Comment