Friday, April 4, 2014

Vredendal Madeliefie Makietie ten Bate van Nouveau Kollege geborg deur Namaqua Engineering

Madeliefie Makietie (Liplekker, Tongtippietaal) word gehou op Vredendal se sportgronde en word geborg deur Steller Winery, Toyota, Coca Cola en Namaqua Engineering.
Nouveau Kollege is ‘n veelrassige, a-politiese, onafhanklike skool bestaande uit voorskoolse en voorbereidende afdelings.

 Madeliefie Makietie Fees Ingangs Fooie:
  • VIP Kaartjies R180
  • Gewone Ingang R100
  • Laerskool Kindres R40
Kaartjies(Tickets) is te koop by Vredendal Surfshop
Aanlyn: acoetzee@nashulp.co.za
Cell: 082 889 9869
Madeliefie Makietie op Facebook: https://www.facebook.com/pages/Madeliefie-Makietie/224143297776196

Madeliefie Makietie



Join & Chat with Plaasteater on Twitter

No comments:

Post a Comment