Wednesday, March 5, 2014

Afrikaanse Komediant Vertonings(Suid Africa) deur Draad Botha, Bespreek hom Nou

Tolla van der Merwe se Grappe sal bly leef in Suid Africa(South Africa), die Komediant Draad Botha vertel die grapkas se stories nes Tolla dit gedoen het. Dis lekker lag met baie nuwe nuwe grappies wat jou sal skater lag deur Draad Botha.
Suid Afrikaanse Komediante soos Draad Botha op die verhoog is maar skaars, ehy is bereid om elke provinsie in Suid Afrika sy grappies te vertel, soos in Gauteng, Kwazulu-Natal, Suid Kaap, Vrystaat tot in Namibia.
As jul opsoek is vir n Teater Vertonging deur n komediant, dan beveel ons Draad Botha aan, hy's van die beste in SA.
Die Afrikaanse Komedie bedryf het die afgelope paar jaar min uitblinkers opgelewer na Tolla se afsterf, ja Wicus van der Merwe doen ook grappe gemeng met sy musiek, maar Draad Botha is die uitblinker komediant vir nou en die toekoms.

Ons is Draad Botha se amptelike Agente so bespreek asseblief net hier by ons...BESPREEK NOU
Bespreek Draad Botha vir n aand van Lag en Kuier
Click here to View Plaasteater Latest Weekly/Monthly Program 

Join & Chat with Plaasteater on Twitter

No comments:

Post a Comment