Monday, February 24, 2014

Soos n Boer in Landbou-Weekblad (Orkes: Fran & the Boyz)-koparatiewe Funksies, Danse en Privaat Geleenthede

Kom geniet die soos n Boer oppie plaas saam met Fran and the Boyz(30 Maart), die orkes bestaan uit Francine Greeff, Nico Langeveld, Morne Toua op die elektries orrel, Dirkie Louw and Dickey de Cocq. Fran and the Boyz is wel bekend in Kaapstad en speel gereeld by dans aangelleenthede en troues, maar oppie plaas is hul soos n Die BOER in die Landbouweekblad, bekend aan al die vriende wat kom lag, dans en luister na die orkes "Fran and the Boyz"se  pragtige liedjies en musiek. Nico Langeveld is so trots op sy PA(Nico Langeveld) se boere musiek, hy sal dadelik n stukkie van die legende se musiek speel.

"Die Boer" laat op n Sondag geen "backtrax" toe wanneer Fran and the Boyz speel nie, hul gebruik net die ware musiek instramente soos Musiek Wereld in Belville dit verkoop.Ons dank Musiek Wereld vir gehalte instramente em trots wat hul het in Musiek Wereld se instramente.

Orkes Fran and the Boyz
Op Gumtree...
Bespreek hierdie Orkes (Fran and the Boyz) vir Koparatiewe Funksies, Danse en Privaat Geleenthede.

Click here to View Plaasteater Latest Weekly/Monthly Program 

Join & Chat with Plaasteater on Twitter

No comments:

Post a Comment