Wednesday, February 26, 2014

Clanwilliam kom Kaapstad Toe met Trane Lag Stories (Plaasteater)

Die Plaasteater wil n huldebleik bring aan Tolla van der Merwe met n' komidiant vertoning deur Draad Botha (in Kaapstad). Tolla van der Merwe het Suid Africa op hul voete gehad mat elke komedie vertoning en omdat ons by die Teater oppie Plaas so eie plattelands is bring ons die Clanwilliam Vallei se stories weer planke toe.

Draad Botha het sy eie grappe wat jou trane sal laat loop dat jy amper die vloer sal nat maak soos jy lag.Lekker orkes musiek sal ons Saterdag (5 April) net te heerlik maak, kom braai n vleisie of koop een van Ouma se "Meals of the Day", nes ons dit op Graafwater geniet het.Jip. Graafwater is waar Tolla van der Merwe sy grappies kom vertel het in die Hotel langs die spoorlyn

Kom geniet die Saterdag aandtjie(5 April 2014) saam met ons kuier en lekker lag soos die plattelanders daarvan hou. 

Ons is Draad Botha se amptelike Agente so bespreek asseblief net hier by ons...BESPREEK NOU

Tribute to Tolla Van Der Merwe
Place: Plaasteater Kaapstad as on Facebook
Tell: 021 981 5621

Click here to View Plaasteater Latest Weekly/Monthly Program 

Join & Chat with Plaasteater on Twitter 

Follow us on Google+: HennieVermeulen/posts

No comments:

Post a Comment