Tuesday, October 7, 2014

Krone 2 by Grand West in Goadwood (Kaapstad)

Gewilde Kunstenaars Vermaak weer hul Suid Afrikasnse bewonderaars met Krone 2 in die Goodwood Dobbel Paleis (Grandwest Arena) op die 1 November 2014.Wel as daar nog kaartjies vir die Krone 2 nog beskikbaar is, is nog n vraag?
Krone 2 at Grand West Arena
Gunsteling Kustenaars op die Krone 2 verhoog sluit in: Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler, Snotkop en gaskunstenaars soos Pierre Rossouw, Manie Jackson, Nadine, Anders Orkes, "the Band NRG" en Liezel Pieters en vele meer. Hierdie egte Suid Afrikaanse kunstenaars sal meestal hul eie gunsteling liedjies sing terwyl Engelse liedjies nooit uitgelaat sal word nie, van country musiek, goue oues en lekker opskop liedere om op te langarm dans treffers.

Kronne 2 is n aand vir alle musiek aanhangers, so vat jul uit as gaste, aangetrek in styl met die pragtigste metgesel om n aand veel kustigheid te geniet soos net een maal per jaar met die jaarlikse Krone vertonings.

Krone 2 Datum: 1 November 2014
Afskop Tyd: 19:00
Waar: Grand Arena ("Grandwest Csino and Entertainment World")
Kaartjies Te Koop by:


Monday, October 6, 2014

Namaquafees in Vredendal, nie ver van die Weskus

Vat die N7 verby Clanwilliam Dam die naweek van 24 en 25 Oktober 2014 na die Namaqua Fees, wat gehou sal word op die Vredendal-sportterrein met n pretdraf en ook verskydenheid stalletjies om te hies en te keur van.

Verblyf Naby die Vredendal Fees Sluit in: Klawer Hotel, Die Bokhuis, Tharrakamma Gastehuis, Voorsorg Guest House & Cottages, Vredendal Hotel, The Golden Grape Bed & Breakfast, Ruanda Guesthouse, Oasis Country Lodge, Maskam Hotel, Lutzville Hotel, Klein Aber Mein, Rooms With a View, River Lodge Vredendal, Belle Ombre Gastehuis, Kat-ma-koep Guest House of Melkboomsdrift Lodge.
Bekende Kunstenaars wat gaan optree by die Namaqau Fees sluit in,  Juanita du Plessis, Dozi, Snotkop, Nicholis Louw, Dobbelsteun,Pierre Rossouw,Amore Rudman,Vaughan Gardiner, Nic Stevens, Desmond Wells, Dusty Dixon, Armand Steenkamp, Maritza Smith en Henning Joubert, kom geniet die rittel van n feestyd op die platteland.

Kaartjie is beskikbaar aanlyn by Computicket Webtuiste of by hul verkoopspunte by n Shoprite of Checkers naaste aan jou.

Namaquafees Kaartjies sal ook by die Hekke beskikbaar wees:

  • Vrydag 24 Oktober 
Volwaasenes 80 per persoon
Kinders ouer as 7 jaar R50 per persoon.
  • Saterdag 25 Oktober
Volwaasenes 110 per persoon
Kinders ouer as 7 jaar R50 per persoon.
  • Naweek Kaartjies teen R160 per persoon .
kallielouw@kingsley.co.za
Hekke Open: 
  • Vrydag om 14:00
  • Saterdag om 9:00
Direkte Kontak Beonderhede: 082 802 0323
Webtuiste: Namaquafees

 Fees Borge van die sluit in Coca Cola en SAB.

Lees en luister oor die teen kanting van Steve Hofmeyr.





Monday, September 29, 2014

Stella Bees-Fees net buite Vryburg, Mafikeng en Delareyville

Noordwes Provinsie bring weer 23 tot 25 Oktober 2014 hul jaarlikse Beesfees ("Stella Cattle Festival") in Stella vorendag, n "Bul van n' Fees" vir jonk en oud, Stella is gelee naby die Suid Afrikaanse dorpies Vryburg, Mafikeng en Delareyville.
Stella Bees-Fees, Cattle Festival in Noordrwes Provinsie
Die Beesfees skop AF:
  • Donderdag 23 Okt, skop af met vlooi mark stalletjies, Tom Bothma Krieket, Oumanne Rugby, die Pompom Girls en later die dag saam met DJ Paul Kluge.
  • Vrydag 24 Okt, se aktiviteite sluit in Vetvee Beoordeling, Jeugkou, Willie Lourens Kinder Vermaak, Die Weskusklong lei die skoolprogram oor met n 45 minute beroeps georienteerde praaitjie deur Fatima Abdoel, Skool kompetisie tussen Vryburg en Stella Hoer Skole, Hackney Ponie en Friesperd Vertonings, Les Ashton vertoning, Laser Vertoning met Dansers, die Klipdrift Idols, Dj Ossewa op die verhoog en Weskusklong vermaak tot laat.
  • Saterdag 25 Okt, Blue Flame Kinder vermaak, Western Mounted Games skou, Planterkliniek, Len Ashton op die planke, Spitbraaikompetisie, die Klipdrift Idols, Rodeo, Trom-Poppies, Volk-Spele, "Line Dancers", Laser vertoning met Dansers, groot vemaak deur die Afrikaans Sanger Theuns Jordaanen later weer die Weskusklong op die verhoog.
 Stella Bees-Fees Ingangs Fooi/Kaartjies:
  • Volwassenes R100 per persoon per dag.
  • Skool Gaande Kinders/Leerders R40 per persoon per dag.
  • Voorskool Kinders R10 per persoon per dag.
Stella Seisoen Kaartjies:  (Beskikbaar/te Koop by Jasmeintjies Boetiek in Stella Straat..
  • Volwassenes R120 per persoon.
  • Skool Gaande Kinders/Leerders R60 per persoon.
Kontak n Beesfees Amptenaar:  Daan Diedericks - 082 899 3673
stellabeesfees@lantic.net
Oornag Akkommodasie/Verblyf in die Dorpie Stella sluit in: Doringkraal,Tarentaal Gaste Huis, Leeuwbosch Lodge, La Braska Lodge, Makgoro Guest House, Die Opstal, Estrellita Koshuis, Huis Esterhuysen Koshuis en Spes Bona.

Lekker Slaap Plekke in Vryburg sluit in: International Hotel, Bird Lodge, Boereplaas Vakansie Oord, Molopo Travel Inn, Villa Brochant, Schoon Gastehuis, Safari Inn, Ngulube Lodge, Lockerbie Lodge, Mag-Mar Oornag Gaste Huis en die Helderberg.

Delareyville Akkommodasie sluit in: Baberspan, Doxa Gaste Huis, Mirrah Guest House, Die Dorpshuis B&B en Salty Waters.

OFM Radio saai direk uit vanaf die Fees terein.

October Beer Festival in Delmas

Agri Delmas and Sa Festivals present (18 October) to Festival and Music lovers awesome entertainment in Mpumalanga, just a few hours drive from the city of Johannesburg and Pretoria in Gauteng Province.This Delmas Beer Festival will spoil party animals and families with a Flea Market with lots of interesting stalls, and children/kids fun like jumping castles, donkey's, horses, camels, huge slides, clowns, human bowling and many more. Other exiting Things to experience the weekend includes SA Pro Wrestlers, SA Skydivers Shows and "Boeresport", its gonna be Fun for young and old in Delmas.

Delmas Bier Fees, Beers Festival
Live Entertainment at the Delmas Festival can be enjoyed with South African Artist like Robie Wessels, DJ Ossewa, Anais, Gerhard Steyn, Izak Davel, Armand Hofmeyr, Zurilda, Hennie Jacobs, Theodore Jantjies, Andries Hendrik Potgieter, Dirk van der Westhuizen II and many more super artists.

Festival/Fees Starts from 9:00 in the morning till late with the Artist performing on stage from 14:30.
Delmas Beer Festival Date: 18 October 2014
Entrance Fees/Tickets:
  • Adults and High School Children R80 per person.
  • R30 for Kids/Children.
sparklevents88@gmail.com

Direct Contact Details: Lee at 071 513 8540

Kraaifontein Gesins Fees by Eben Donges Hoer Skool

Kaapse Jolyt op sy best in die Noordelike Voorstede van ons mooi stad, Kraaifontein breek elke jaar weg met n "Ocktober Festival",hierdie jaar se datum is 3 tot 5 Oktober 2014. n Dorpie agter die "Boerewors Gordyn" soos die Engelse stads mense dit noem. Kraaifotein is gemaklik gelee langs Durbanville en net agter Brackenfell wanneer jy op die N1 na die geliefde wyn dorpie Paarl toe ry.
Kraaifotein Gesins Fees in Oktober


Eben Donges Hoerskool bied aan die Gesins Fees in Kraaifontein, n naweek geleentheid vir sy kuier gaste waar daar baie sal wees om te geniet, soos n flooi markie met sy asemrowende produkte by stallletjies vir die hele gesin met oupa, ouma, ma, pa, kind en hond.

Gratis Musiek Vermaak deur bekende Afrikaans en Engelse Kunstenaars in Suid Afrika soos Nic Stevens, Christo & Cobus, Fredie Nest, Wynand & Cheree, Jaycee, grapkas en singer Andries Vermeulen, Amore, Pieter Mohr, Quentin Prinsloo, Stephan Visagie, Vincent, Mika en die Zingende Byeboer.

Kraaifontein sal nie n lekker fees he, as een van die noordelikke voorstede se gunsteling Radio Stasie "Bok Radio" direk gaan uitsaai vanaf  Eben Donges Hoer Skool se fees gronde nie.Let wel Kraaifontein het van die beste sangers en orkeste uit die jare 80's tot nou opgelewer.

Van die mees geliefde Dans Orkeste was Boby Five met Nico Greeff wat vandag nog optree in die orkes genaamd "Die Manne" met Andre van der Merwe en Pieter Le Roux. Ander Orkes wat ook lekker bekend is onder van ons plattelandse mense is "Fran and the Boys", dis nou met Francine Greeff, Nico Langeveld en een van die beste musikante innie Suid Afrika, Morne Toua en Dicky en Dirkie.

Waarom hierdie geliefde en Kraaifontein gebore orkes nie speel spasie kry op die fees terein staan my verstand ten bowe, van die orkeslede met die onstaan van die orkeste is oud Eben Donges Skooliere.Dis die Orkeste wat die Oupas, Oumas, Ma's en Pa's oor hul voete sal val om weer eens na te kan luister na.

N Kerkdiens sal in die groot tent gehou word, Sondag 5 Oktober 2014.

Navrae: Elsa 083 788 7086

Sunday, September 28, 2014

Klipberg Festival with DJ Ossewa in Mpumalanga(Gauteng)

The Wildlife 4x4 farm in Landman's Vallei (Graded as a 2 Stars Resort) will be hosting the "Klipberg Festival" from 03-05 October 2014.A adventurist break away weekend in the Gauteng Province.Tne Klipberg Event offers Camping and Self Catering Accommodation for overnight stay, if festival lovers are from Johannesburg, Durban or any other center in South Africa or Country , just 35km from Dullstroom or Roossenekal on way to Lydenburg and 100km past Middleburg.
Klipberg Festival in Landmans Valley, Mpumalanga(Gauteng)
The Klipberg Weekend Event will entertain guests with a 7km Wildlife fun run , 5km & 10Km Mountain Bike enduro race, Wildlife Game Drives, Horse Riding, Guided Quad Biking, Kiddies Play Park with a full day Day-Care, Flee Market Stalls , Beer Tent,  Live Entertainment by well known Musicians/Bands like DJ, Ossewa and many more.
klipbergfees@gmail.com

Entrance fee/Tickets:
  • R250 per person for the whole weekend,includes camp stand.
  • R120 per person for day visitors.
  • Children/Kids under the age of 12 free entrance.
Direct Contact Details: (Cell Phone Number)-071 179 1879




"Maynardville Jeug Fees", a Musical Festival in Wynberg(Cape Town)

11 October 2014 Cape Town's open up at the Maynardville Open-Air Theater where 720 music lovers can enjoy music and songs of there favorite South African Artist in Afrikaans and English.Its a Youth Festival close to the universities of Cape Town in Maynardville Park with beer tents, fun parks, pony rides, go kartz,food stalls,wine tasting, slip slides, jumping castles and real South African "potjie-kos" competition with lot of Local entertainment on the stage.
Youth Festival at Maynardville Open-Air Theater in Wynberg
Life Artists at Maynardville will include Singers like Amanda Stone, Courtney Lemmert, Burger Le Roux, Jody Williams, Le-Lue from Bok Radio, Elzaam Lemert, Kirsten Smit, Pieter Mohr, Stephan Visagie, Waldo Lotz, Shaun Tait, Chad Abnett, Hugo Niewoudt and Bradley Van Sittert.They call it in Afrikaans Die Fees met Gees".
willemse_johan@yahoo.com

Direct Contacts for Maynardville Festival Tickets:
  • Judith at 084 804 0474
  • Johan at 079 960 8382
Entrance Fees:
  • R50 per person
  • Children/Kids under 12 only R20
Time: 9:00 - 22H00
Date: 11 October 2014

Kaapstad bly ma lekker!!!