Bosrumoer Fees in Zeerust (Noord Wes, Suid Afrika) - 10 - 12 Oktober 2014, 'n jaarlikse fees in die Bosveld met lang lys van aktiwiteite, kunstenaars, Doornrivier 4x4, Skoonheids en Baba Kompetisie, Stalletjies en nog wat.
Roete Aanwysing: GPS S 25° 28’ 917” E 26° 07’ 251, volg die pad vanaf Zandpoortjie (N4)
Bosrumoer Fees Kunstenaars sluit in:
Roete Aanwysing: GPS S 25° 28’ 917” E 26° 07’ 251, volg die pad vanaf Zandpoortjie (N4)
- Vanaf Lichtenburg/Mafikeng, draai links by die 2de vier rigting stop na Gaborone 9km vanaf Zeerust draai regs by Doornrivier 4x4 bord.
- Vanaf Rustenburg, volg die N4 tot in Zeerust draai regs by 4de vier rigting stop na Gaborone 9km draai regs by Doornrivier 4x4 of N4 draai regs af by Enzelsberg af draai hou aan 1km draai links by Zandpoortjie, Daars n' klein aanwysing P Badenhorst en A Richter Doornrivier volg pad tot by die Bosrumoer Fees Fees terein.
Bosrumoer Fees Kunstenaars sluit in:
Vrydag:
- Lizelle Smit
- Bok van Blerk
- Hanna en Buster
- Elvis se Seun
- Pieter Smith
- Bosrumoer M.T.B. Classic
- Sniper.22
- Stap vir Bybels
- Bos Golf
- Sterkman
- Mej. Zeerust
- Foto Baba Kompetisie
- Bos Teetuin
- Hoender Boeredag
- Bees Boeredag
- Stalletjies
- Kinderpark
- Bos Taxi
- I Dream africa
Bosrumoer Fees in Zeerust |
No comments:
Post a Comment